دورية أكاديمية

Tegniek as bemiddeling tussen lewensritme en kosmiese ritme?

التفاصيل البيبلوغرافية
العنوان: Tegniek as bemiddeling tussen lewensritme en kosmiese ritme?
المؤلفون: E. Wolff
المصدر: The Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa, Vol 5, Iss 2, Pp e1-e15 (2009)
بيانات النشر: AOSIS, 2009.
سنة النشر: 2009
المجموعة: LCC:Science
LCC:Social Sciences
مصطلحات موضوعية: Tegniek, wetenskap, astronomie, kuns, musiek, kultuur, ritme, alledaagse lewe, Conny Aerts, Willem Boogman, Science, Social Sciences
الوصف: Die doel van hierdie artikel is om na te dink oor ’n merkwaardige gebeurtenis waarin spitswetenskap en kuns mekaar ontmoet het: die astroseis- mologie van Conny Aerts en die komposisie van Willem Boogman. Op die punt van ontmoeting, tussen hierdie andersins uiteenlopende praktyke, is (1) ’n naden- ke oor ritme en ritmering, (2) wat tegnies bemiddel is en oor (3) die verhouding tussen die alledaagse lewenswêreld en die enormiteit van die kosmos wat daar- deur getematiseer word. Nadat die agtergrond van hierdie ontmoeting uiteengesit is, word ’n fenomenologiese analise van die komplekse weefsel van lewensritme uitgewerk om aan te toon hoe laasgenoemde deur vertroudheid gevorm word en wat die tegniese aard daarvan is. Daar word betoog dat ’n gelukkende lewen- skarakter hiervan afhanklik is. Lewensritme neem egter vorm aan onder druk van sosiale interaksie en van kulturele intervensies. In ’n wêreld wat onder die invloed van Westerse wetenskap staan, word mense se lewensoriëntering meesal geken- merk deur ’n verlies aan kosmiese lewensoriëntasie. Die vooruitsig dat hierdie verlore band tussen die mens en die kosmos deur wetenskap of kuns (of albei) herwin kan word, word aan kritiese nadenke onderwerp.
نوع الوثيقة: article
وصف الملف: electronic resource
اللغة: English
تدمد: 1817-4434
2415-2005
Relation: http://www.td-sa.net/index.php/td/article/view/134; https://doaj.org/toc/1817-4434; https://doaj.org/toc/2415-2005
DOI: 10.4102/td.v5i2.134
URL الوصول: https://doaj.org/article/a276be7dd9f64224bce457a30399f021
رقم الأكسشن: edsdoj.276be7dd9f64224bce457a30399f021
قاعدة البيانات: Directory of Open Access Journals
الوصف
تدمد:18174434
24152005
DOI:10.4102/td.v5i2.134