دورية أكاديمية

‘n Kort kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912-1987)

التفاصيل البيبلوغرافية
العنوان: ‘n Kort kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912-1987)
المؤلفون: W.A. Dorning
المصدر: Scientia Militaria, Vol 17, Iss 2 (2012)
بيانات النشر: Stellenbosch University, 2012.
سنة النشر: 2012
المجموعة: LCC:Military Science
مصطلحات موضوعية: Unieverdedigingsmag (UVM), redoubtable fighting machine, Suid-Afrikaanse Weermag (SAW), Union Defence Force (UDF), SA Defence Force celebrates its 75th anniversary, Military Science
الوصف: MET die herdenking van sy 75ste bestaansjaar kan die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) met trots terugkyk op 'n merkwaardige verlede. Die jong verdedigingsmag, wat slegs twee jaar na Uniewording tot stand gekom het, is reeds binne die eerste twee jaar van sy bestaan in 'n mate beproef wat straks nog nie in die geskiedenis van moderne krygsmagte geëwenaar is me. Kwalik meer as 'n jaar na sy stigting, toe dit nog grotendeels op papier bestaan het, het die Unieverdedigingsmag (UVM) opdrag ontvang om 'n geweldadige industriële staking aan die Rand te onderdruk. Enkele maande nadat die UVM sy eerste vuurproef met welslae deurloop het, het dit voor die vee! groter krisisse van 'n interne rebellie en 'n wêreldoorlog te staan gekom. Maar weer eens het die jong weermag getoon dat dit teen hierdie uitdagings opgewasse was en teen die einde van die Eerste Wêreldoorlog het die UVM reeds ontwikkel tot 'n gedugte, professionele mag wat allerweë respek afgedwing het deur sy vaardigheid, dapperheid en volharding op die slagveld.
نوع الوثيقة: article
وصف الملف: electronic resource
اللغة: Afrikaans
English
تدمد: 2224-0020
Relation: http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/421; https://doaj.org/toc/2224-0020
DOI: 10.5787/17-2-421
URL الوصول: https://doaj.org/article/6401019191ed48898991f401154771c2
رقم الأكسشن: edsdoj.6401019191ed48898991f401154771c2
قاعدة البيانات: Directory of Open Access Journals
الوصف
تدمد:22240020
DOI:10.5787/17-2-421