دورية أكاديمية

’N HERBESKOUING VAN GAIUS (CALIGULA)

التفاصيل البيبلوغرافية
العنوان: ’N HERBESKOUING VAN GAIUS (CALIGULA)
المؤلفون: L. Cilliers, F.P. Retief
المصدر: Akroterion, Vol 46, Iss 0 (2012)
بيانات النشر: Stellenbsoch University, Department of Ancient Studies, 2012.
سنة النشر: 2012
المجموعة: LCC:History of the Greco-Roman World
LCC:Greek language and literature. Latin language and literature
مصطلحات موضوعية: History of the Greco-Roman World, DE1-100, Greek language and literature. Latin language and literature, PA
الوصف: Gaius Iulius Caesar Germanicus Augustus (Caligula) is in antieke tye beskryf as ’n despotiese keiser wie se wreedheid, megalomania en onvoorspelbaarheid toegeskryf is aan kranksinnigheid. Tydens die afgelope eeu het navorsers soos Willrich (1903), Balsdon (1934) en Barrett (1989) na grondige herevaluasie van alle inligting egter tot die gevolgtrekking gekom het dat Caligula se beeld erg verwring is deur antagonistiese geskiedskrywers, dat hy vir sy tyd tog redelik opgetree het, en sekerlik nie as sielsiek beskou kan word nie. Katz (1972) stel ’n diagnose van tirotoksikose voor, en Benediktson (1989) meen dat die simptome op ’n variant van temporale kwab epilepsie dui. Lucas (1967) meen hy was ’n psigopaat en Jerome (1923) vermoed alkoholisme as deel-patologie. Heel onlangs egter publiseer Ferril (1991) weer die mening dat Caligula inderdaad kranksinnig (psigoties) was. Omdat van hierdie outeurs in hul beoordelings redelik arbitrêr en vaag handel met definisies van psigose (kranksinnigheid) en hul onderskeiding van neurose, poog ons in hierdie studie om so wetenskaplik moontlik die getuienis van 2 000 jaar gelede diagnosties te verwerk.
نوع الوثيقة: article
وصف الملف: electronic resource
اللغة: Afrikaans
English
تدمد: 0303-1896
2079-2883
Relation: http://akroterion.journals.ac.za/pub/article/view/118; https://doaj.org/toc/0303-1896; https://doaj.org/toc/2079-2883
DOI: 10.7445/46-0-118
URL الوصول: https://doaj.org/article/dbc3825c922a461a8863c2e032f7ced1
رقم الأكسشن: edsdoj.bc3825c922a461a8863c2e032f7ced1
قاعدة البيانات: Directory of Open Access Journals
الوصف
تدمد:03031896
20792883
DOI:10.7445/46-0-118