كتاب إلكتروني
Mia : 'n Ma se storie van verlies en hoop
العنوان: | Mia : 'n Ma se storie van verlies en hoop |
---|---|
الوصف: | Mia en haar gesin gaan hou vakansie in Stellenbosch. Die gesin is in'n motorongeluk waarin Mia sterf. Hierdie ware verhaal gaan oor hoe haar ma Mariska haar pyn en hartseer verwerk en haarself vergewe. Maar ook oor nuwe lewe en jou lewe se herstel en terugbymekaar probeer kry na die dood van jou kind. Daar is ook'n laaste hoofstuk deur Braam Klopper (pastorale terapeut wat spesialiseer in rou) om hoop en afsluiting te gee. |
المؤلفون: | Mariska Robberts |
نوع المادة: | eBook. |
تصنيفات: | RELIGION / Christian Living / Spiritual Growth, RELIGION / Christian Living / General, RELIGION / Christian Ministry / Counseling & Recovery |
قاعدة البيانات: | eBook Index |
ردمك: | 9780796322302 9780796322319 |
---|