مورد إلكتروني

’n Lewensvaardigheidsprogram vir straatkinders: aanwending van die lewenskaartetegniek in maatskaplike groepwerkverband

التفاصيل البيبلوغرافية
العنوان: ’n Lewensvaardigheidsprogram vir straatkinders: aanwending van die lewenskaartetegniek in maatskaplike groepwerkverband
بيانات النشر: Stellenbosch Univ 2019
تفاصيل مُضافة: 12222372 - Herbst, Alida Glaudina
10180761 - Strydom, Hermanus
13124463 - Simeon, Elzahne Jeronice
Simeon, Elzahne
Herbst, Alida
Strydom, Herman
نوع الوثيقة: Electronic Resource
مستخلص: The focus of this article is to indicate how the life map technique was applied in the development of a life skills program for street children in order to promote the psychosocial functioning of street children. A literature study was undertaken to determine the existing legislature for and service rendering to street children. After the literature study a needs assessment was undertaken to determine the specific needs of street children. According to the results of the literature study and the needs assessment the programme was developed, which is scientifically based on the real needs of these children. The content of such a programme is reported on in this article
Die artikel dui aan hoe die lewenskaartetegniek as terapeutiese hulpmiddel in maatskaplike groepwerkverband gebruik is om ’n lewensvaardigheidsprogram vir straatkinders te ontwikkel. Hierdie program beoog om die psigo-sosiale behoeftes van straatkinders te bevorder. ’n Literatuurstudie is onderneem ten einde die terrein van wetgewing vir en dienslewering aan straatkinders af te baken. ’n Volledige behoeftebepaling is hierna onderneem om die spesifieke behoeftes van hierdie teikengroep te kon vasstel. Op grond van beide die literatuurstudie en die behoeftebepaling is hierdie program ontwikkel, wat wetenskaplik op die werklike behoeftes van hierdie kinders gebaseer is. Die inhoud van hierdie program word aan die hand van nege sessies aangebied. Elke sessie is op ’n bepaalde lewenskaarttema gebaseer en sluit onder andere die volgende in, naamlik selfkennis, interpersoonlike verhoudings, “coping”, toekomsbeplanning, groepsdruk, substansmisbruik, probleemoplossing, konflikhantering, ’n gesonde leefstyl, kommunikasievaardighede, positiewe funksionering en die toepassing van al die vaardighede in hul lewensituasie. Die studie kan as uniek beskou word omdat dit die eerste keer is, volgens die standpunte van die outeurs, dat navorsing gedoen is oor die gebruik van die lewenskaartetegniek in die ontwikkeling van ’n lewensvaardigheidsprogram vir straatkinders. Verder bestaan daar ook min navorsing oor die psigo-sosiale funksionering van straatkinders en hul behoefte aan lewensvaardighede
مصطلحات الفهرس: Lewensvaardighede, Lewensvaardigheidsprogram, Straatkinders, Lewenskaarte, Lewenskaartetegniek, Maatskaplike groepwerk, Life skills, Life-skills programme, Street children, Life maps, Life-map technique, Social groupwork, Article
URL: http://hdl.handle.net/10394/33503
https://socialwork.journals.ac.za/pub/article/view/738/671
https://doi.org/10.15270/55-3-738
الإتاحة: Open access content. Open access content
ملاحظة: other
أرقام أخرى: Y@Y oai:repository.nwu.ac.za:10394/33503
Simeon, E. et al. 2019.’n Lewensvaardigheid sprogram vir straatkinders: aanwending van die lewenskaartetegniek in maatskaplike groepwerkverband. Social work/Maatskaplike werk, 55(3):255-265. [https://doi.org/10.15270/55-3-738]
0037-8054
2312-7198 (Online)
1140300932
المصدر المساهم: NORTH-WEST UNIV LIBR
From OAIster®, provided by the OCLC Cooperative.
رقم الأكسشن: edsoai.on1140300932
قاعدة البيانات: OAIster